<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>80</tempo>
<time_sig>4/4 Style 023</time_sig>
<lyrics>[V1]
.        C
 As ek U hemel aanskou
.    Fm
 Die werke van U vingers,
.        C
 Maan en sterre aanskou-
.   Am
 Dan voel ek so gering, Heer
.F                        G
 Wat is die mens dan dat U aan hom dink?
.F                       G               (G7)
 Wat is die mens dan dat U na hom omsien?

[V2]
.            C
 U laat ons heers oor U werk -
.   Fm
 Die werke van U hande,
.       C
 Dis aan ons onderwerp
.   Am
 Die see, die lug, die lande
.F                        G
 Wat is die mens dan dat U aan hom dink?
.F                       G               (G7)
 Wat is die mens dan dat U na hom omsien?

[C1]
.            C           Am
   O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam!
.              F                 G
   O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam!
.              C         Am
   O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam!
.              F                 G            (G7)
   O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam!

[V3]

[V4]

[C2]
.            C           Am
   O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam!
.              F                 G
   O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam!
.              C         Am
   O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam!
.              F                 G            (G7)
   O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam!
.             F    (G)
   Ons roem U Naam,
.              F   (Fm / C)
   Ons roem U Naam!</lyrics>
<title>Flam twee vier</title>
<key>C</key>
<aka>As ek U hemel aanskou</aka>
</song>